• Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button
  • Slide title

    Write your caption here
    Button

Welkom by die

Jong Leerling Akademie

Die Jong Leerling Akademie (JLA) is ‘n Afrikaanse (mikro) privaatskool in die ooste van Pretoria. Die visie van die JLA is om emosioneel stabiele entrepreneurs te skep, met Christelike waardes, integriteit, nederigheid, en respek as fondasie. 

Akademie

Oefenprogram

Voeding

Geloof

jong leerling akademie skoolUre

7:00 - 14:00

naskoolure:

14:00 - 16:00

In hierdie skool

  • Dien ons die Here
  • Ons is liefdevol
  • Ons is vriendelik
  • Ons toon respek teenoor

         -  ons ouers

         -  onderwyseresse

         -  ons maats

         -  ons besittings


KONTAK ONS

+27 (0)12 361 6314

+27 (0)82 445 5767

info@jlakademie.co.za

Garsfontein, Pretoria, 0081

Share by: